Get real, active and permanent YouTube subscribers
Get Free YouTube Subscribers, Views and Likes

17 Mei 2024 | Vox Weervoorspelling

Follow
Vox Weather

☁Koeler en bewolkt in die suide as gevolg van 'n koue front.
Ligte motreën word langs die suidkus verwag.
☀ Droë en sonnige toestande met warm tot baie warm toestandea vir die res van die land.
Mistige begin an jou Vrydagoggend in Kaapstad en omliggende gebiede.

⚠GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens nie ⚠

#Voxweather #mistig #kouefront

posted by Zeitfrage3k