Grow your YouTube channel like a PRO with a free tool
Get Free YouTube Subscribers, Views and Likes

Spog-aanbiedinge deur Ford op Nampo

Follow
LandbouTV

Ford is trots om vanjaar die 101ste herdenking van die vervaardiging van voertuie in SuidAfrika te vier, met takke regoor die land.
Gerrit Bezuidenhout het met Chris Rothman, 'n nuwevoertuigverkoopspesialis by Consolidated Auto Ford, gesels oor die belangrike rol wat Ford en die landbousektor in mekaar se markte speel. Behalwe vir ou gunstelinge, stel Ford ook interessante nuwe voertuie ten toon by hul Nampostandplaas, soos die Tremor, 'n 4x4trofeevoertuig, die Tourneo vir personeelvervoer, en die Territory vir die boervrou.

Volg ons op ons webwerf http://landbou.com Facebook   / landbouweekblad   en @landbou op Twitter

posted by Dranoutergh