YouTube magic that brings views, likes and suibscribers
Get Free YouTube Subscribers, Views and Likes

Ken jy jou H2A visa reëls ?

Follow
Just me JD Wolf

Deel 2    • Ken jy jou H2A reëls ? Deel 2  

Die Video is 1 van 3 wat jou meer duidelikheid gee van die H2A visa program. Ek gee meer raad oor algemene reels wat NIE altyd aan jou vertel word deur n agent nie EN ook Tips om jou te kan help om jou hele jaar beter te kan geniet.
Die feite wat aan gehaal word is So na aan akkuraat as moontlik aan algemene gebeure en dat as daar iets NIE presies uit werk soos verhaal word in die Video nie, EK nie verantwoordelik gehou kan word nie.
Die program is regtig baie goed, Die doel hier op die einde van die dag is is om die SA manne te beskerm van die program as jy moontlik in n swak situasie moes beland en jou self meer wys wil maak.
Neem Kennis. Daar is BAIE SA manne wat oor gaan elke jaar, Daar Is altyd daai handjie vol SA manne wat nie maniere saam bring nie en ons swak laat lyk. Ek hoop dat DIE ander SA manne die ouens kan vas vat en NIE die deure toe maak vir die ander manne wat ernstig is oor n geleentheid om te kom werk in die vsa nie.
Dan ook is daar altyd n boer hier en daar wat NIE by die reels van die H2A hou nie. Hier in die Video probeer ek om n middelyn te trek sodat julle as SA manne kan vas trap en die boere op hulle plek sit !

Deel 2    • Ken jy jou H2A reëls ? Deel 2  

posted by mbekoll